WELKOM BY
JACKIE GROBLER
SE WEBWERF!


Hierdie webwerf is tans nog onder konstruksie!


MEER OOR JACKIE GROBLER
Woon al feitlik lewenslank in Pretoria– kort tydperke elders.

Dosent in Geskiedenis en Erfenis- en Kultuurtoerisme, Universiteit van Pretoria.

Aktiewe lid van verskeie organisasies, waaronder Die Voortrekkers en die Orde van die Prinse.

Lid van Direksie van die Voortrekkermonument -maatskappy en van die Erfenisstigting.

Lid van die Suid-Afrikaanse Geografiese Pleknameraad.
Lidmaat van die Nederduitsch Hervormde Kerk en dien op rade van daardie kerk.

Skrywer van tien boeke, oor uiteenlopende onderwerpe, insluitende oor gedenktekens en monumente.

Nuutste publikasie sy vertaling in Afrikaanse van Die Dagboek van Louis Tregardt (1836-1838), toegelig met uitvoerige aantekeninge, illustrasies en kaarte.

Getroud met Elize en het vier kinders, een skoondogter en twee kleinkinders wat almal in Suid-Afrika woon.

Op sy gelukkigste by ‘n braaivleisvuurtjie in die Bosveld.



Vir enige navrae kontak:

Elize Grobler by grobler.elize@gmail.com

Of volg hom binnekort op Facebook!